Afrikaanse yskasmagnete – kindertaal
Die lekkerste kuierplek in die huis is gewoonlik in die kombuis – en nou kan die yskas sommer saamgesels! Maak jou yskas die vertoonkas van die kleinspan, familie en vriende...
R8000
Afrikaanse yskasmagnete – kombuistaal
Die lekkerste kuierplek in die huis is gewoonlik in die kombuis – en nou kan die yskas sommer saamgesels! Maak jou yskas die vertoonkas van familie en vriende se kreatiewe...
Aptyt – resepte vir enige tyd
As jy Afrikaans is, is jou nostalgiese herinneringe aan familietye altyd deurweef met die geure en smake van die kos wat met hierdie spesiale tye voorgesit is. In die woorde...
R13500
Beursie van egte leer
Lyk en voel soos ʼn splinternuwe sikspens met dié pragtige leerbeursie. Dis boonop die ideale geskenk vir die persoon wat al alles het! Daar is plek vir minstens ses kaarte...
R38000
Blikbeker
Boereporselein-blikbeker – net so taai soos jou kanniedood-oupa. Dié bekertjie is net so tuis om die kampvuur as in jou ouma se sitkamer. (Malvalekkers nie ingesluit nie.) *ʼn tradisionele blikbeker...
R3500
Blikbord
Bak lekker soetkoekies en bedien dit in dié oulike boereporselein-blikbord. Die borde is net so tuis op jou kamptafel of in die kombuis saam met jou boereporselein-blikbekers soos jou ouma...
R5500
Blikkantien-koffiestel
Die nostalgie van boeretroos of goeie koffie is so eg aan ons Afrikaanse kultuur soos melktert, koeksisters en bobotie. Daar is ʼn onthou vir elke koppie koffie. Nou kan jy...
R44500
Boereporselein-blikbakkie
Krummelpap en melk, vlae met ingelegde perskes, kerrie en rys of sommer maar net lekker boerebeskuit: hierdie blikbakkie is die perfekte toevoeging tot jou boereporselein eetstel! Die tradisionele blikbakkie met...
Boeretroos-blikbekers (6 bekers)
Dol oor boeretroos? Dan het ons die perfekte stel bekers vir jou! Maroela Media se Boeretroos-blikbekerreeks is spesiaal ontwerp vir diegene wat ʼn passie het vir ʼn goeie beker, regte...
R25000
Boland-gedigte op vier boereporselein-blikbekers
Vier jou liefde vir Afrikaans met NP van Wyk Louw se Vier gebede by jaargetye in die Boland. Die jaar word ryp in goue akkerblare, in wingerd wat verbruin, en...
R36000
Hondjie-happies
Jou honde is deel van jou gesin en daarom het ons ʼn lekker, gesonde bederf spesiaal vir hulle gemaak. Al jaag jou vierpotiges soms kattekwaad aan, is daar niks so...
R19900
Houtspeelgoed
Nou kan jy vir kleinboet en sus bederf met ʼn speelding wat hulle vir ure sal besig hou! Hierdie handgemaakte houtspeelgoed is perfek vir die sandput, in die huis of...
Huis-huis-resepteboek
Vir onse mense is eet mos ʼn bietjie soos asemhaal. Ons eet as ons bly is en ons eet as ons hartseer is. Ons eet as ons onsself jammer kry...
R45000
Karoo-lammetjie
Die lekkerste van ouma- of oupawees of om ʼn tannie of ʼn oom te wees, is dat mens die kleinspan sommer enige tyd deur die jaar mag bederf – mens...
R49000
Karoo-tandemuis
Koekietrommel
Ai, die reuk van varsgebakte koekies laat mens sommer dadelik tuis voel. Gemmerkoekies wat jy in jou boeretroos kan doop, hawermoutkoekies wat die mae stil as kinders uit die swembad...
R17900
Koffie - Oom Boet se boeretroos
Oom Boet se boeretroos word gemaak van die beste bone van reg oor Afrika. Dit word gekweek in ryk, vrugbare grond. Die tradisionele handroostermetode word gebruik om jou koffie perfek...
R8500
Koffiefontein-koffiestel
Nou kan jy Oom Boet se boeretroos oral saam met jou neem. Of jy nou by die huis is, op vakansie by die see of selfs in die bos kuier...
R46500
Maroela-plaasvellies
Maroela het ʼn splinternuwe reeks plaasvelskoene. Die reeks is spesiaal ontwerp om net so sterk te wees as wat dit mooi genoeg is om elke dag te dra. Jy kan...
R79900
Maroela-vellies
Daar is min dinge wat kan kers vashou by ʼn paar egte boerevellies. Of jy nou optof vir ʼn troue, jou beste voetjie voorsit vir jou nuwe nooi se familie...
R59900