Kieslys
Mandjie 0

Afrikanerjoernaal - JC Steyn

Die skrywer nooi in Afrikanerjoernaal die leser uit om die pad van die Afrikaner se ontstaan en geskiedenis, saam met hom te stap in die vorm van 365 dagstukkies wat 12 hooftemas dek, vanaf die aankoms van Jan van Riebeeck tot en met die huidige stand van die Nuwe Suid-Afrika en alles daarmee saam. - dr. Danie Langner

Lees die resensie hier.

* 'n Sagteband-vervolgverhaal in 365 episodes deur JC Steyn

  • R29000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]