Kieslys
Mandjie 0
Deurmatjie - Pasgemaak

Deurmatjie - Pasgemaak

Sit jou beste voetjie voor en wys vir jou kuiermense dat Afrikaans deur jou are bruis met een van dié voordeurmatjies. Dié voordeurmatte is die ideale geskenk vir ʼn gesin!

Jy kan boonop dié voordeurmatjie bestel met jou eie van daarop. Die bewoording lui dan "Die [jou van hier]-gesin se hart klop Afrikaans". Of bestel 'n generiese deurmatjie hier.

*Die matjie word van sisalgras gemaak en het ʼn rubberbasis. Dit is 60cm lank en 40cm breed.

Neem asseblief kennis: Bestellings kan soms 3 tot 4 weke duur.

Hierdie produk word nie deur Maroela Media versend nie en bykomende koerierkoste is dus van toepassing.

  • R31500



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]