Kieslys
Mandjie 0

Handsak van egte leer - met rits

Dié duursame handsak is net so modieus en stylvol in die middestad van Kaapstad as die stofstrate van Koekenaap. Of sy nou gereeld hoë polvye of plat sandale dra, sy gaan altyd trots wees op dié leerhandsak.

Die handsak het ʼn ritssluiter, toeritssakkie aan die buite- en binnekant en skouerbande.

Afmetings: 36 cm x 38 cm (LxB)

Belangrike kennisgewing tydens die 21 dae-afsonderingsperiode

Dankie dat jy by Die Koöperasie aanklop!

Ons sal ongelukkig nie enige aflewerings kan maak tydens die 21 dae-afsonderingsperiode nie. Gaan gerus steeds intussen voort met jou bestelling.

  • R1,40000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]