Kieslys
Mandjie 0

Koffie - Oom Boet se boeretroos

Oom Boet se boeretroos word gemaak van die beste bone van reg oor Afrika. Dit word gekweek in ryk, vrugbare grond. Die tradisionele handroostermetode word gebruik om jou koffie perfek te rooster.

'n Klein persentasie van die opbrengs op jou koffie word weer teruggeploeg in die koffieplaasgemeenskappe oor Afrika heen. So kry jy die beste gehalte koffiebone, en koffieboere en hul gesinne trek voordeel daaruit.

Bestanddele

100% 250g Suiwer Arabica "slegs Afrika" gemaalde koffie of koffiebone. 

Belangrike kennisgewing tydens die 21 dae-afsonderingsperiode

Dankie dat jy by Die Koöperasie aanklop!

Ons sal ongelukkig nie enige aflewerings kan maak tydens die 21 dae-afsonderingsperiode nie. Gaan gerus steeds intussen voort met jou bestelling.

  • R7000
  • Spaar R15



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]