Kieslys
Mandjie 0

Koningskind - Juanita du Plessis

Na 6 jaar is Juanita du Plessis terug met 'n splinternuwe geestelike album - Koningskind. Hierdie vierdie uitgawe in haar geestelike reeks bevat oorspronklike liedjies uit haar eie pen, en ou gunstelinge. Dit sluit liedjies in soos Dis wie U is, Jesus is genoeg, Waar ek U ontmoet, Gebed van 'n vrou, This is Amazing Grace, en vele meer.

Koningskind is die eerste enkelsnit wat wydom aanklank sal vind met 'n treffende boodskap wat vir elkeen beskore is. Juanita skryf al meer as 2 jaar aan hierdie besonderse album, omdat sy regtig gewag het op die Here.

  • R12000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]