Kieslys
Mandjie 0

Maak vyf - Heleen Meyer

Maak vyf opwindende nuwe disse uit een doodgewone, alledaagse bestanddeel in jou kombuis.

Almal van ons soek soms na inspirasie en wil iets nuuts probeer met dit wat in ons koelkaste en koskaste wag. Maak vyf-resepteboek kom tot die redding. Selfs botterskorsie of aartappels, geblikte tamatie of droëbone kan in iets vars en opwindends omskep word. Met maklike hoofgeregte, ligte maaltye, interessante bykosse, slaai, voor- en nageregte is hier oorgenoeg idees vir sowel spesiale geleenthede as vir gesinskos. En dalk word een van die eenskotteldisse nog jou nuwe gunsteling!

*Spesiale prys net geldig tot 30 Augustus

Lees die boekresensie hier.

  • R17000
  • Spaar R30



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]