Kieslys
Mandjie 0

T-hemp - bla/blablabla (grootmense)

Vir elke woord wat jy sê, sê sy drie, of vyf, of sewe... Julle twee pas by mekaar soos vinkel en koljander. Ná al die jare is julle nog net so verlief soos die eerste dag, en as julle nie bymekaar is nie, is daar ʼn leemte aan jou sy.

Bederf jou geliefde met hierdie pasmaats-hemde en spog met jou beterhelfte!

*stylvolle, kortmou T-hemp van goeie kwaliteit

  • R15000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]