Kieslys
Mandjie 0
Voortrekkers kook

Voortrekkers kook

Wat maak ʼn kamp so lekker? Dis koffie, pap en wors! Voortrekkers kook is ʼn resepteboek wat vinnige en lekker resepte bevat. Dit sluit onder andere resepte in vir stokbrood, trekkerbrood, biltongpotjie, mieliekoekies, mieliepapdoughnuts, pampoenpoffertjies, gebakte koeksisters, vlagpoeding en nog baie meer. Alle resepte word opgedeel onder die afdelings: Staatmaker-resepte vir spankampe, As ma sê daar moet groente wees, Middernagfees, Kampkoffie, Vasbytkos, Spanpret, Kampkos, Iets meer om die lyf, Hoender is mos groente, Nou praat jy, Watertandgroente, Kraakvars slaaie en Feeskos.

  • R19000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]