Kieslys
Mandjie 0
T-hemp - My ma kán kook (kyk hoe lyk my pa)

T-hemp - My ma kán kook (kyk hoe lyk my pa)

Dié ma is die anker van haar gesin. Sy is die skouer waarop jy kan huil, die een wat graag luister as jy enigiets met haar wil bespreek – of dit sommer net muisneste of selfs iets meer ernstig is soos volgende week se eksamen waaroor jy bekommerd is, en die een wat alles in haar vermoë doen om vir haar gesin te sorg. Haar kinders lag lekker vir hierdie T-hemp, want ma se vernuf in die kombuis is duidelik te sien in pa se boep.

Hierdie T-hemp is die ideale geskenk van kinders vir hul ma tydens Kersfees of met haar verjaarsdag.

*stylvolle, kortmou T-hemp van goeie kwaliteit

 

  • R12500
  • Spaar R25



Voorgestelde produkte