Kieslys
Mandjie 0

T-hemp - Oupa se hartedief

Sy weet net hoe om oupa om haar pinkie te draai. Met haar pienk frille en valle is sy ʼn regte prinses en haar oupa se hartedief.

Hierdie T-hemp is die ideale geskenk van oupa vir sy kleindogter tydens Kersfees of met haar verjaarsdag.

*stylvolle, kortmou T-hemp van goeie kwaliteit

 

  • R8500
  • Spaar R15



Voorgestelde produkte