Kieslys
Mandjie 0

Familie-blikbeker

Nou kan elkeen in die gesin spog met sy eie boereporselein-blikbeker! Dié bekertjies is net so taai soos jou kanniedood-oupa. Maak seker niemand drink weer uit jóú beker nie. Daar is een vir almal, van oupa en ouma tot kleinboet en kleinsus.

*ʼn tradisionele blikbeker met emalje-afronding

Onthou, ʼn blikbeker is ʼn blikbeker – dis nie ʼn porseleinkoppietjie nie! Ons blikbekers is karaktervol en uniek, en dalk met ʼn merkie hier en daar, nes jou oupa se bakkie op die plaas.

  • R3000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]