Kieslys
Mandjie 0

Gemaalde koffiemoer (40g)

Kry weer ʼn huppel in jou stap met dié opkikkertjie-koffiemoer as jou oom jou al om 04:00 uit die vere gejaag het om te help om die koeie te melk.

*gemaalde Arabica-bone uit Ethiopië (donker gerooster)
  • R2500



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]