Kieslys
Mandjie 0
Geskenkpak met fles

Geskenkpak met fles

Jy en jou geliefde het vroegoggend die koppie op die plaas uitgeklim en sit nou en kyk na die sonsopkoms. Die liefde blom en al wat kortkom, is ʼn koppie boeretroos... Wees ʼn held en haal jou boeretroosbederf-geskenkpak uit.

*koffiefles en twee geel blikbekers, netjies in ʼn kardoes verpak

Onthou, ʼn blikbeker is ʼn blikbeker – dis nie ʼn porseleinkoppietjie nie! Ons blikbekers is karaktervol en uniek, en dalk met ʼn merkie hier en daar, nes jou oupa se bakkie op die plaas.

  • R22000
  • Spaar R15



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]