Kieslys
Mandjie 0
Godstories en Godliedjies - Bertha le Roux

Godstories en Godliedjies - Bertha le Roux

Godstories en Godliedjies bestaan uit 3 Bybelstories, 6 liedjies met insetsels om die kinders die liedjies en eenvoudige bewegings daarmee saam te leer, en 3 kunsvlyt-insetsels. Bertha le Roux vertel die stories aan kinders en nooi hulle om deel te word en saam met haar te sing en dans. Godstories en Godliedjies leer kinders speel-speel Bybelse waarhede en dat God altyd daar is en baie lief vir hulle is.

*DVD sluit 'n bonus CD in

  • R11000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]