Kieslys
Mandjie 0

Grootste Afrikaanse Liedjie-CD

Laat die jong klomp deurnag skoffel met 27 van die beste liedjies in Afrikaans. Altesaam 27 van die liedjies wat deur die Afrikaanse publiek aangewys is as hul gunstelinge in Maroela Media se soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye, kan op dié dubbelalbum gehoor word. Luister na die wenliedjie, “Kinders van die wind”, asook ou bekende treffers.

Die versameling liedjies is soos volg:

CD1

  • LAURIKA RAUCH – KINDERS VAN DIE WIND Du Plessis (Incline House)
  • LUCAS MAREE – MILJOEN Maree (Incline House)
  • JOHANNES KERKORREL – AL LÊ DIE BERGE NOG SO BLOU Trad (Public Domain)
  • SIAS REINECKE – SPROETJIES Whiple / Van Tonder (EMI)
  • COENIE DE VILLIERS – KAROONAG De Villiers (Songwrights)
  • GROEP 2 – OUKRAALLIEDJIE Brown / De Villiers / De Villiers (EMI)
  • DIE BRIELS – TREIN NA PRETORIA Briel / Briel (Melody)
  • CHRIS BLIGNAUT – OU RYPERD Kennedy / Carr / Blignaut (Gallo)
  • GÉ KORSTEN – LIEFLING Maffay / Kunze / Toerien (Gallo)
  • LANCE JAMES – DANKIE Trad (MacVilla)
  • MIMI COERTSE – HEIMWEE Le Roux Marais / Van Bruggen (Boosey & Hawkes)
  • DAWIE COUZYN & DORIS BRASCH – DIE DAPPER MUIS Misheiker (EMI)
  • CARIKE KEUZENKAMP – LIEWE HEKSIE Vels (EMI)
  • DORIS BRASCH – DIE LAPPOP Misheiker (EMI)

CD2

  • STEVE HOFMEYR – PAMPOEN Hofmeyr (EMI)
  • BOK VAN BLERK – DE LA REY Vorster / Els / Van Blerk (Mozi)
  • LAURIKA RAUCH – STUUR GROETE AAN MANNETJIES ROUX Torr (MacVilla)
  • JOHANNES KERKORREL – SIT DIT AF Kerkorrel (Shifty)
  • KAREN ZOID – AFRIKANERS IS PLESIERIG Zoid (Samro)
  • JOHANNES KERKORREL – HILLBROW Kerkorrel (Shifty)
  • SONJA HERHOLDT – EK VERLANG NA JOU De Wet / Hamman (EMI)
  • HERBIE & SPENCE – HEIDI Bruhn / Weinzierl / Wagner / Venter (MacVilla)
  • PROPHET – HOUTKRUIS Van Der Merwe (MAR Gospel)
  • VAN COKE KARTEL – DIS ’N LAND Siegel / Meinunger / Stemmet / Van Coke (Gresham)
  • FOKOFPOLISIEKAR – EK SKYN HEILIG Fokofpolisiekar (Rhythm)
  • LAURIKA RAUCH – BLOUBERG SE STRAND Jurgens / Christen / Torr (CC)
  • VERSKEIE KUNSTENAARS – KINDERS VAN DIE WIND Jannie Moolman, Ses Snare (Blackie Swart, MD Greyling, Pieter Smith, Thean Kotze, Peter Hoven, Leon Ecroignard), CH2 (Corneille Hutton-Burger, Leon Gropp), Anna Davel, Mathys Roets, Liesl du Toit, Incline House (musiekregisseur: Devereaux van der Hoven en Juan Oosthuizen)
  • R11000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]