Kieslys
Mandjie 0
Klikkerland #4

Klikkerland #4

Klikkerland bied top-gehalte Afrikaanse kindervermaak! Kuier saam met die Klikkerlanders en leer oor wonderlike interessante dinge! Alle programme is vrolik, kleurvol en propvol avontuur. Die kleurvolle Klikkerlanders bly saam in die Klikkerland huis en gaan saam op fantastiese avonture om meer oor die lewe en omgewing rondom ons te leer.

* DVD is 68 minute lank

  • R10000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]