Kieslys
Mandjie 0

Gekleurde tas van egte leer

Hierdie unieke tas van egte leer sal jare lank aan jou sy bly. Die helder kleure pas by jou kreatiewe aard en sal jou elke dag opkikker.

Die verstelbare leerband kan op die skouer of oorkruis oor die bors gedra word. Jy kan vinnig die tas oopmaak met die magnetiese knippies.

Tradisionele gespes, klinknaels en stewige stikwerk rond die tas mooi af en wek nostalgie oor die betroubare saalsak van ouds.

Afmetings (LxBxH):
36cm x 9cm x 25cm

*Let wel: hoewel ons ons bes doen om vir jou dieselfde kleur tas te stuur as wat jy bestel het, mag variasies voorkom. Die verskaffer bied nie vaste kleurvariasies nie en elke tas is uniek. Sien ook ons terugstuurbeleid.
  • R1,10000
  • Spaar R200



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]