Kieslys
Mandjie 0

Handsak van egte leer - medium grootte

Van studentwees tot professionele persoon en selfs die dag wat jy uiteindelik jou eie onderneming begin: Hierdie elegante handsak is ideaal vir elke dag se gebruik, met genoeg sakkies en bêreplek vir alles wat jy by jou wil dra.

Dié stewige handsak het ʼn groot sak met twee toeritssakkies aan die binnekant, ʼn flap wat met ʼn magneetknippie vasmaak, twee klein sakkies aan die voorkant en verstelbare skouerband.

*LET WEL: Aflewering vir hierdie produk sal binne twee weke geskied.

Afmetings: 25 cm x 32 cm (LxB)

  • R58000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]