Kieslys
Mandjie 0

Klapsoen-lipsalf

Of jy nou ʼn tiener is en jou oog op daai oulike kêrel of meisie het, en of jy al van vroegoggend op jou plaas aan’t werskaf is, hierdie lipsalf is net so goed vir jou lippe soos die olie vir daai windpomp wat gereeld kraak.

Maroela Media se vanieljegegeurde lipsalf in 'n blikkie pas perfek in jou broeksak en is 'n moet-hê vir jou handsak.

* 14g lipsalf in 'n blikkie

  • R2500



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]