Kieslys
Mandjie 0

Kopkrappers

Hou jou kop (en hande!) besig met dié oulike houtraaisels. Die kissie bevat drie 3D-houtlegkaarte wat jy uitmekaar moet haal en dan weer moet bou om dit weer in dieselfde vorm terug te kry. Die raaisels is ideaal vir kinders en grootmense wat wil seker maak dat hulle op-en-wakker bly.  

Afmetings van die kissie:  7 cm x 18,2 cm (LxB) 

  • R15000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]