Kieslys
Mandjie 0
Plattelanders – Maroela se eie liedjie

Plattelanders – Maroela se eie liedjie

“Plattelanders” is Maroela Media se eie liedjie wat die storie van ʼn plattelandse, Afrikaanse gemeenskap vertel.

 Dit is ’n opgewekte lekkerluister-dansnommertjie wat, met die gebruik van verskeie instrumente soos die mondfluitjie, dit regkry om die wel en weë van die Afrikaanse gemeenskap perfek vas te vang.

 Skop uit jou vellies, kom maak jouself tuis
koffie in die hand – jy’s by die huis
Kom sit op die stoep in jou japon
dan kyk ons hoe sak, hoe sak die son ...

 “Plattelanders” se musiek en lirieke is behartig deur Michael van der Walt en Muller Brandt.

  • R000