Kieslys
Mandjie 0

T-hemp - Bobaasbraaier (grootmense)

Hy beskou hoender as groente. Varkvleis is vir hom nagereg. Slaaiblare is bokkos. Bobaasbraaier dra sy hart op sy mou.

*stylvolle, kortmou T-hemp van goeie kwaliteit

  • R15000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]