Kieslys
Mandjie 0

T-hemp - Karnallie (kinders)

Sy kettie se rek is al pap geskiet en sy broeksakke staan gewoonlik bol van al die spinnekoppe en insekte wat hy liefdevol ronddra. Hy het ʼn akkedis vir ʼn troeteldier en al die honde van die buurt draf agter hom aan. Karnallie dra sy hart op sy mou.

*stylvolle, kortmou T-hemp van goeie kwaliteit

  • R9000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]