Kieslys
Mandjie 0
T-hemp - My pappa is ʼn bobaasbraaier

T-hemp - My pappa is ʼn bobaasbraaier

Sy pappa is sy held: of dit nou met armdruk, stoei, rugby of om die braaivleisvuur is. Daar is niemand wat ʼn skaaptjoppie of ʼn stukkie boerewors kan braai soos sy pappa nie. Sy pa is baie trots op dié titel en hy is nie skaam om daarmee te spog nie.

Hierdie T-hemp is die ideale geskenk van kinders vir hul pa tydens Kersfees of met sy verjaarsdag.

*stylvolle, kortmou T-hemp van goeie kwaliteit.

  • R15000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]