Kieslys
Mandjie 0

T-hemp - Baardmeter – verkenner (grootmense)

Van verkenner tot Koos de la Rey: dié baardmeter is die ideale geskenk vir ouens wat mans genoeg is om dit te dra.

Is verkenner tot Koos de la Rey nie eintlik jou blikkie bier nie? Loer na ons soortgelyke T-hemp, skuurpapier tot grotman.

*stylvolle, kortmou T-hemp van goeie kwaliteit

  • R15000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]