Die winkel is tans gesluit

Dankie dat jy kom inloer het! Die Koöperasie se deure is ongelukkig gesluit vir die vakansie – want ons wil seker maak jou pakkies kom nog voor Kersfees by jou aan. Ons wens vir jou en jou geliefdes 'n geseënde en vreugdevolle feesgety.