Kieslys
Mandjie 0

Boereplaas-uitbreidingstel

Hierdie is ʼn byvoeging tot die gewilde Boereplaas-bordspeletjie en kan saam met die oorspronklike bordspel gespeel word.

Ingesluit by die houer:

  • ʼn Bykomende stel speelkaarte (72 kaartjies), wat beloof om meer pret en ʼn groter uitdaging te wees vir alle spelers: snaakser, meer interaksie tussen spelers en minder voorspelbaar.
  • Drie houers vir die Boereplaas-kaartjies wat gebruik kan word om jou nuwe en ou kaartjies netjies te hou tydens en na ʼn spel. Jy kan nou al jou Boereplaas-kaartjies op ʼn tafel rangskik terwyl jy speel.
  • Drie stelle reëls: Strategiese-spel, gewone spel en blits-spel

Indien jy die Boereplaas-speletjie en die uitbreidingstel saam koop, kry jy afslag. Koop dit hier.

    • R15000



    Voorgestelde produkte
    [powr-popup id=c3d00093_1480942739]