Kieslys
Mandjie 0
Geskenkpak met koffie en plonspot

Geskenkpak met koffie en plonspot

Geen skindersessie met jou beste vriendin is ooit volledig sonder ʼn behoorlike pot boeretroos nie. Beïndruk haar met jou liefde vir Afrikaans met dié plonspot en glasbekers.

*koffieplonspot, twee porselein koffiebekers en twee pakkies koffiemoer, netjies in ʼn kardoes verpak
  • R32500
  • Spaar R25



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]