Kieslys
Mandjie 0

T-hemp - Fliekvlooi (grootmense)

Hy kan lang paragrawe aanhaal uit die klassieke rolprente. Hy weet presies waar hy in die teater wil sit. Hy is ontsteld as mense “Star Trek” en “Star Wars” of “Bruce Lee” en “Stan Lee” verwar. Fliekvlooi dra sy hart op sy mou. Sien die Fliekvlooi-hemp vir kinders.

*stylvolle, kortmou T-hemp van goeie kwaliteit; geskik vir mans en vroue

  • R15000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]