Kieslys
Mandjie 0

Gebedskussing (kinders)

“Laat die kindertjies toe om na My toe te kom, en moet hulle nie keer nie, want dit is sulke mense wat deel het aan die koninkryk van God.” (Luk 18)

Laat jou kind al van kleins af leer waar ons hulp vandaan kom. Die hartjie op die kussing het ʼn opening waar ʼn briefie of ʼn gebedslysie gebêre kan word.

*kussings is 45 cm x 35 cm groot

  • R28500


[powr-popup id=c3d00093_1480942739]