Kieslys
Mandjie 0

Geskenkpak vir ma

Bederf jou ma dié Kersfees met ʼn unieke geskenkpak wat sy nêrens anders sal kry nie en waarmee sy haarself en vriendinne met die lekkerste koffie kan bederf. Die twee bekers in die geskenkpak vorm deel van ons spesiale bekers wat rym-reeks. Elke beker bevat ʼn strofe uit CW Joubert se gedig, Nuttige Reseppe. Daar is nie ʼn enkele spelfout nie – dis presies hoe Joubert dié gedig neergepen het.

In die geskenkpak:

  • R34900



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]