Kieslys
Mandjie 0

Geskenkpak vir ouma

Bederf jou ouma dié Kersfees met ʼn unieke geskenkpak wat sy nêrens anders sal kry nie, want oumas verdien die heel grootste bederf van almal. Met dié geskenkpak kan sy enige tyd die lekkerste boeretroos geniet. Die twee bekers in die geskenkpak vorm deel van ons spesiale bekers wat rym-reeks. Elke beker bevat ʼn strofe uit CW Joubert se gedig, Nuttige Reseppe. Daar is nie ʼn enkele spelfout nie – dis presies hoe Joubert dié gedig neergepen het.

In die geskenkpak:

  • R34900



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]