Kieslys
Mandjie 0

Tannie Marietjie se handsak van egte leer

Sy kan hoër sing as ʼn klavier en het al meer staande gehore gehad as ʼn laerskoolkoor in Durbanville. Sy is so deel van Afrikaanse kultuur soos pannekoek en melkkos.

Dié egte leer-handsak is so goed soos ʼn paar note musiek wat jy saam met jou huis toe vat vir inspirasie.

Hierdie elegante handsak is ideaal vir elke dag se gebruik, met genoeg sakkies en bêreplek vir alles wat jy by jou wil dra. Dit het ʼn groot sak met twee toeritssakkies aan die binnekant, ʼn flap wat met ʼn magneetknippie vasmaak, twee klein sakkies aan die voorkant en ʼn verstelbare skouerband.

Afmetings: 25 cm x 32 cm (LxB)

  • R58000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]