Kieslys
Mandjie 0

Idio-bordspeletjie

Gee kleur aan jou taal en slaan die spyker op die kop met hierdie idiome-bordspeletjie! Of jy nou ʼn onderwyser is of ʼn ouer, Idio sal jou kinders se taalvermoë sommer vinnig opknap! 4 tot 6 spelers kan deelneem, maar die speletjie is ook nommerpas vir groot klasgroepe. Die doel van die speletjie is om eerste die wenpaal te haal deur soveel as moontlik idiome en hulle betekenisse reg te kry, binne 1 minuut. Soms moet die vraag gelees word, soms moet die idioom geteken of mimiek word.

  • R40000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]