Kieslys
Mandjie 0

Juffrou-geskenkpak

'n Geel boereporselein-blikbeker, een stel yskasmagnete met Afrikaanse woorde en 'n A5-kardoes waarin jy die geskenkies kan verpak. Dit is ideaal vir jou kind se juffrou se verjaardag, of selfs 'n geskenk vir daai kollega wat soos Oubaas al sy idiome meng.

Jy spaar boonop R20-00 op die produkte as jy dit in dié geskenkpak koop.

  • R10000
  • Spaar R20



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]