Kieslys
Mandjie 0

Kalender 2017 - Ons praat Afrikaans

Koffie drink soos die kan hom skink”, “lugkastele bou”, “pronklikheid” en “uit die jaar toet” – die mooiste foto’s wat ons liefde vir Afrikaans vier.

Indien iemand se hart, net soos ons sʼn, Afrikaans klop, kan jy hom of haar gerus met hierdie unieke kunskalender bederf. 

Twaalf pragfoto's is gekies uit 120 van die beste foto’s tydens ʼn kompetisie deur die Akademie vir Wetenskap en Kuns, en vier die diversiteit van Afrikaanssprekende individue oor Suid-Afrika heen.

Slegs 2 500 eksemplare van hierdie spesiale kunskalender is beskikbaar gemaak.

*Die kalender is 30 cm lank by 30 cm breed.

  • R16000
  • Spaar R35



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]