Kieslys
Mandjie 0

Handsak van egte leer - sonder rits

Lyk altyd spoggerig met dié duursame leerhandsak aan jou sy: of jy nou gereedmaak vir inkopies in jou gunstelingwinkelsentrum, gaan koffiedrink saam met jou vriendinne of sommer net spoggerig wil lyk vir ʼn braai by vriende. Dié leerhandsak is net so kosbaar soos vriendskap.

Die handsak is uitgevoer met belyning met 'n hakie binne-in waaraan jy jou beursie kan knip vir veiligheid en 'n toeritssakkie aan die binne en buitekant met skouerbande.

Afmetings: 36 cm x 33 cm (LxB)

  • R1,30000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]