Kieslys
Mandjie 0
Nie van hier af nie - Onbeskaamd Kids

Nie van hier af nie - Onbeskaamd Kids

“Hulle behoort nie aan die wêreld nie, net soos Ek ook nie tot die wêreld behoort nie.” - Joh.17:16 NLV

Mense sê soms dat Jesus se kinders ‘lyk anders’ of hulle ‘praat anders’. Wel, hulle is anders! Met liedjies wat kinders saam kan sing en dans, beloof hierdie Onbeskaamd Kids CD Nie van hier af nie om kinders nog meer van Jesus te leer en aan te moedig om Hom te loof, en ook om Sy karakter vir mense te wys. Die CD bevat liedjies soos Die Liggaam-liedjie, 10 000 redes, Live in me, en nog meer.

  • R9500



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]