Kieslys
Mandjie 0

NJ hou koers - Danie Langner

NJ hou koers bevat 'n beknopte nuwe biografie van N.J. van der Merwe, iemand wat "in sy wese 'n kultuurmens was wat hom op kulturele organisasies met verhewe ideale" toegespits het. Dit gee 'n belangwekkende verslag van 'n kind se belewenisse in die Anglo-Boereoorlog.

Lees die resensie hier.

* 'n Sagteband-biografie van N.J. van der Merwe deur Danie Langner

  • R17500



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]