Kieslys
Mandjie 0
Nuwe gospeltreffers vir kids - Toffies en Tekkies

Nuwe gospeltreffers vir kids - Toffies en Tekkies

Toffies en Tekkies is 'n versameling van vreugdevolle liedjies deur bekende sangers soos Willie en die Wenspan, Jan de Wet en die Lofkleuters, Nadine Blom en Onbeskaamd Kids. Die CD bestaan uit 25 liedjies en sluit liedjies in soos Woema vir Jesus, Onbeskryflik groot, Maar God, Kom sing saam met my, Rooimierliedjie, Ek en my huis, Die vrug van die Gees, en nog meer.
  • R9500



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]