Kieslys
Mandjie 0

Opvoedkundige magnete

Op soek na iets wat die kleinspan se hande gaan besig hou terwyl hulle leer? Kekkelbek & Kaiings se opvoedkundige magnete is lekker om mee te speel en boonop gebaseer op die skoolkurrikulum om seker te maak die syfers en kleure is gepas. Gebruik die magnete om jou eie somme te bou, breuke te verstaan, dae van die week en maande van die jaar te leer, kleure te meng en te herken, die weer en seisoene uit te lê, en vorms te herken.

*Die magnete is geskik vir leerders in graad nul tot drie
  • R14000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]