Kieslys
Mandjie 0

Ossewa – Selfdoen-pakkie

Bederf die seun (en man!) in jou lewe met dié oulike ossewaentjie van hout. Volg die instruksies en bou jou eie ossewa. Dit werk net so goed as ʼn speelding of ʼn versiering – span gerus ʼn paar kleiosse voor hom in!

Die ossewa is ongeveer 28 cm lank en 20 cm hoog.

  • R9000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]