Kieslys
Mandjie 0
Piekniekliedjies - Jaloersbokkies

Piekniekliedjies - Jaloersbokkies

Eg Kaaps soos breyani en koesisters, soos ghoema en winterreën is “die Jaloersbokkies”, uitgedos in kostuums wat herhinner aan die jare 50’s. Die Jaloersbokkies is ‘n nuwe musiekgroep wat die fokus plaas op Suid Afrika se diversiteit en dit uitbeeld deur musiek. Die uniekheid van die groep is nie alleen in die uiteenlopende rassegroep samestelling nie, maar ook vanwee hul liefde vir Afrikaanse & Nederlandse tradisionele musiek.

Die Jaloersbokkies se musiek het dus n Afri-Kaapse inslag met liedjies soos Sarah de Jager, Halala Afrika, Beestepote, Ons is vannie Kaap, en nog meer.

  • R11000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]