Kieslys
Mandjie 0
Plonspot ("plunger")

Plonspot ("plunger")

Die papiere op jou tafel hoop op, die belastinggaarder blaas in jou nek en die petrolprys het sowaar weer gestyg. Sit eers bietjie agteroor met jou voete op die tafel en geniet die lekkerste boeretroos uit jou Maroela-plonspot. Al wat nou kort is ʼn paar koeksisters.

*vierkoppie-plonspot
  • R15000
  • Spaar R50



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]