Kieslys
Mandjie 0

Egte leer-boeksak met een klein sakkie

Lyk soos ʼn ervare proffie met hierdie egte leer-boeksak wat kan diens doen as boekesak vir ʼn student, ʼn rekenaarsak of ʼn handsak. Die sak is uitgevoer met groen denim en het twee toeritssakkies aan die binnekant, met een toeriste sakkie aan die voorkant. Dit het ʼn skouerband en handvatsel vir lekker dra, en gespes en stikwerk wat enige saalsak kitsch sal laat lyk. Kyk, dié sak sal mense beïndruk, want hoe langer jy hom gebruik, hoe mooier word die leer, en hoe slimmer lyk jy.

Afmetings (LxBxH):
38cm x 10cm x 29cm

* Dis ideaal vir ʼn 13-duim skootrekenaar of tablet, maar ʼn 15-duim rekenaar sal ook inpas.

  • R1,23000
  • Spaar R570



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]