Kieslys
Mandjie 0
Ronnie die renoster

Ronnie die renoster

Ronnie is ‘n baie vriendelike renostertjie wat hou van sing en dans. Jess en Rikki (Jessica
en Rhiete) is twee wildbewaarders wat die kinders leer watter spesiale diere renosters is en dat ons mooi na hulle moet kyk, omdat God ons daardie verantwoordelikheid gegee het.

Hierdie DVD leer die kinders meer van Jesus, Sy liefde vir ons en dat daar hoop is vir ‘n verloregaande wêreld. Elke storie en lied dra hierdie fokuspunt uit.

* DVD sluit 'n bonus CD in

  • R11000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]