Kieslys
Mandjie 0

Rugsak van egte leer

ʼn Vriend is mos altyd aan jou sy. Jy gaan sommer vinnig maats maak met dié duursame, maar handige, rugsak van egte leer. Dis ideaal vir ʼn student wat ywerig is om diep spore te trap op haar kampus en nog haar stempel wil afdruk op die samelewing.

Die sak is stewig gestik en belyn met bruin voering. Die sak maak stewig vas aan die binnekant onder die flap van die rugsak en het ook twee sakkies aan weerskante van die sak. Die skouerbande kan verstel word.

Afmetings: 44 cm x 42 cm (LxB)

  • R1,55000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]