Kieslys
Mandjie 0
Slimstieks - Buster en Bella

Slimstieks - Buster en Bella

Hierdie dubbel CD sluit 13 terapeutiese kinderstories in, asook 14 liedjies om saam met Buster en Bella te sing. Buster se stem word deur Hendri Myburgh van Die Groot Ontbyt gedoen en Bella se stem deur die sangeres Lianie May.

"Slimstieks - dit maak sin, want ons almal is so anders SLIM!"

 

  • R11000



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]