Kieslys
Mandjie 0
Sonskynwoud - Jesus se wonderwerke

Sonskynwoud - Jesus se wonderwerke

'n Dubbel CD van Sonskynwoud met Afrikaanse liedjies en stories oor Jesus se wonderwerke.

CD 1 bevat liedjies soos Jesus klop, Die Saaier, Noag se geloof, Bybel alfabet, MMM Moses, en nog meer.
CD 2 bevat stories soos Vyf broodjies en twee visse, Man deur die dag, Genesing in Gennesaret, en nog meer.

  • R9500



Voorgestelde produkte
[powr-popup id=c3d00093_1480942739]